ELANDRE IN DIE VAAL

ELANDRE IN DIE VAAL

R150.00R200.00

4 Desember 2020

Kom geniet ’n aand vol vermaak met Elandre op die buitelug verhoog. Die vertoning vind plaas op die velde van HS Driehoek te Vanderbijlpark.

Hekke sal vanaf 17h00 oop wees.

Clear
SKU: N/A Category:

Description

4 Desember 2020

Kom geniet ’n aand vol vermaak met Elandre op die buitelug verhoog. Die vertoning vind plaas op die velde van HS Driehoek te Vanderbijlpark. Bring jou kampstoel en piekniek kombers saam. Ons voorsien die bykosse en die vure.

Pak jou “coolerbox” met al die res.

Die voorprogram sal gedoen word deur Harry Broersma en Edine Holloway.

Hekke sal vanaf 17h00 oop wees.

Kaartjies R200

Golden Circle R250

Kan gekoop word by www.idbpro.co.za

Kontak gerus vir Imile 083 276 3530 / imile@idbpro.co.za

Additional information

Tickets

Children under 12 years, General Admission, Golden Circle

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “ELANDRE IN DIE VAAL”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop