ELANDRE IN DIE VAAL

ELANDRE IN DIE VAAL

IDB PRODUCTIONS

ELANDRE IN DIE VAAL

by IDB PRODUCTIONS
 
1106 people viewed this event.

4 Desember 2020

Kom geniet ’n aand vol vermaak met Elandre op die buitelug verhoog. Die vertoning vind plaas op die velde van HS Driehoek te Vanderbijlpark. Bring jou kampstoel en piekniek kombers saam. Ons voorsien die bykosse en die vure.

Pak jou “coolerbox” met al die res.

Die voorprogram sal gedoen word deur Harry Broersma en Edine Holloway.

Hekke sal vanaf 17h00 oop wees.

Kaartjies R200

Golden Circle R250

Kan gekoop word by www.idbpro.co.za

Kontak gerus vir Imile 083 276 3530 / imile@idbpro.co.za

To register for this event please visit the following URL: http://idbpro.co.za/product/elandre-vaal/ →

 

Date And Time

2020-12-04 @ 17:00 to
@ 23:00
 

Location

 

Venue

HS DRIEHOEK, VANDERBIJLPARK
 

Event Types

Concert or Performance
 

Event Category

Performing & Visual Arts
 
 
 

Share With Friends

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop